Hart Se Wiel

Afrikaans Metalcore

August 11th, 2024suno

Lyrics

My kop dryf weg saam met die rivier Die water van passie skeer my uit Jou lyf my redding As jy die leuen is dan soek ek nie die feit Druk my vas teen jou siel My hart draai om en om Jy kan my maar verniel My lyf soek die aandag wat joune verskaf Druk my vas teen jou siel Jou stem is die roeping, voor die engele kniel Dit draai om en om, my hart se wiel Kan ek my hande vir jou leen Gebruik dit net soos wat jy wil Jou sagte vel my rusplek Warm liefde maak die tone om krul Druk my vas teen jou siel My hart draai om en om Jy kan my maar verniel My lyf soek die aandag wat joune verskaf Druk my vas teen jou siel Jou stem is die roeping, voor die engele kniel Dit draai om en om, my hart se wiel Jou hartklop, my magneet Ek soek jou nou, jy moet my nie vergeet My veilige hawe, jou arms Terg jy my of is jy net wreed Druk my vas teen jou siel My hart draai om en om Jy kan my maar verniel My lyf soek die aandag wat joune verskaf Druk my vas teen jou siel Jou stem is die roeping, voor die engele kniel Dit draai om en om, my hart se wiel Druk my vas teen jou siel My hart draai om en om Jy kan my maar verniel My lyf soek die aandag wat joune verskaf Druk my vas teen jou siel Jou stem is die roeping, voor die engele kniel Dit draai om en om, my hart se wiel

Empfohlen

Summer Memories
Summer Memories

cheerful pop

一条村 一条心
一条村 一条心

Cantonese mellow ballad

Dreams...
Dreams...

female vocals, Trap, ballad, melancholic, harmony, melodic, trumpets, guitar, bass and drum.

Августин
Августин

Grunge, musical, Distorted, Electronic, saxophon

Mentes de Silicio
Mentes de Silicio

rítmico rap underground

BÁC CÒN MÃI TRONG LÒNG NGƯỜI VIỆT NAM
BÁC CÒN MÃI TRONG LÒNG NGƯỜI VIỆT NAM

Flute sound, Traditionl, Chinese, Music

so what? so how?
so what? so how?

china, japan, india, russia, indonesia, monaco, usa, benin, qatar, uk

Végzet Dal
Végzet Dal

melodic pop

A Mouse Adventure
A Mouse Adventure

rnb synths dark keys optimistic happy guitar drums hype chorus

Moonshine and Howl
Moonshine and Howl

hillbilly banjo

Impossible love
Impossible love

Dance eletrônico pop

Astuti
Astuti

Negak pedidi di pasisi setate ngenehang Astuti Dingin angin tusing kerase Ulian kangen nyaputin. O ape patuh ne rasayang

시간의 멜로디
시간의 멜로디

female vocalist,pop,k-pop,dance-pop,boastful,anthemic,rock ballad,soft,rhythmic

Aurora Confessions
Aurora Confessions

j-pop,pop,pop rock,rock,melodic,energetic,uplifting,happy

☄️🌊
☄️🌊

Oceanic gabber (909 drum machine bassy) (Trapdjent) Djent+Trapmetal

Always There (B)
Always There (B)

uplifting electronic synthpop