
Trein
blues, jazz, soul, emotional, emo, smooth, vocals,
July 7th, 2024suno
Lyrics
[Intro]
Oooooooooo
[Verse 1]
Dit het gebeur op die trein na Pretoria,
Die weer was bitterlik koud.
In 'n hoekie sit 'n meisie,
Sy lyk vir my skaam en benoud.
[Verse 2]
Die kondukteur vra vir haar kaartjie,
Sy sê nee sy't nie geld om een te koop.
Maar ek moet gaan na Pretoria,
Al moet ek ook daarheen loop.
[Bridge]
My moeder lê daar op sterwe,
En ek is haar enigste kind.
En ek moet gaan na Pretoria
As ek haar nog lewend wil vind.
[Verse 3]
Die kondukteur die neem toe haar handjie,
Daar is trane in sy groot blou öe.
Jy kan ry met my na Pretoria,
Al moet ek jou kaartjie betaal.
[Verse 4]
In die kerkhof daar in Pretoria,
Is daar 'n nuwe hopie grond.
Onder daardie hopie le begrawe,
'n Droewige kindjie se moeder.
[Verse 5]
Die konduteur neem weer haar handjie,
En hy sien hoe die kleine meisie ly.
Ek het nie eens 'n kind nie,
En nou kan jy maar by my bly.
[Verse 3]
Ooooooooooooo
[Verse 5]
[Outro]
Oooooooooooo
[End]
Recommended

Eyy ka muna eyyy 🤙(Metal Version)
Pinoy-Metal, metalcore,metal, melodic, Joyful, Uplifting, funky, Energetic, multi layered female vocals, driving, reverb

Leilani's Dreams
danceable k-pop

Clinging to a Brain Kite
Progressive Metal, Heavy Metal, Rock, Alternative Indie

Eternal Rave
trance electronic rhythmic

Sunset Serenade
traditional hindi beautiful female voice bollywood

It's Just a Glass
melodic whispering acoustic

Feel It Forever
Indie rock, retro pop, funk, soul

Shining Stars
country jazz acoustic

World Melody
Original soundtrack, synthwave, amiga demo, rock, calliope

Harapan Anak
children songs, funny, happy, Kids sings, Kids songs

Я устал от лжи!
Ballad acoustic rock with metal riffs

カルボナーラ
city pop, funk groove

Life's a Comedy
hip-hop

