Pinocchio's Tale

intro guitar, bass, guitar outro , drums, trumpet, brass band, Afrikaans, military orchestra, male choir, rock and roll

August 11th, 2024suno

Lyrics

Wie is Liewe Heksie? Wie wil nog graag weet? Luister na haar liedjie Dan sal jul nie vergeet Hulle noem my Liewe Heksie Maar Lafienja is my naam Ek's die slimste heksie wat ek ken En ek was al op die maan Mattewis is my maatjie Hy's die mooiste baba kat Ek weet nie wat hy sê nie Maar hy's 'n liewe skat Waar woon Liewe Heksie? En hoe lyk haar huis? Waar al haar vriende saam kom In haar sterretjies kombuis Ek en Blommie kabouter Woon in Blommeland so mooi As 'n gifappel die silwer roos wil vat Word hy in die tronk gegooi Ons het 'n vriend so deftig Wat kom kuier uit die stad Hy't 'n kuil en 'n helikopter En sy naam is Karel kat Ons het 'n gawe koning Al kan hy vir ons brom Sy naam is koning Rosekrans En ons is lief vir hom Nou ken jul Liewe Heksie Die wat graag wil weet Jul ken nou ook haar liedjie En sal dit nie vergeet

Recommended

Les chemins de la vie
Les chemins de la vie

male vocale, rock, guitar, bass, drum

If there is me!
If there is me!

Merengue, trance

Albita tardona
Albita tardona

indie rock

Menunggumu
Menunggumu

Dubstep

Strings Across Borders
Strings Across Borders

rock,pop rock,alternative rock,energetic,anthemic

Moonlit Melodies
Moonlit Melodies

dance-pop kpop

lhkjf$gq
lhkjf$gq

trap instrumental guitar accoustique reggae

Metal Fusion Frenzy
Metal Fusion Frenzy

heavy metal fast trap rap

Stay True Be You
Stay True Be You

1970's Soul Stadium Live Concert

Pipes of Pan
Pipes of Pan

folk metal, power metal, flute

Piano
Piano

dramatic, techno,rap, pop

Final Stop
Final Stop

electric eerie rock

Whispers of the Night
Whispers of the Night

Children flock

Decay of Sanctity
Decay of Sanctity

metal,rock,black metal,death metal,heavy,aggressive,dark,satanic

Queen's Ruin
Queen's Ruin

Epic metal

Beaches of My Mind
Beaches of My Mind

acoustic melodic pop