T2 (Seisoene): T2 (Seisoene)

CabaretGaze, Synt, New Wave, Italio, Intense, Deep, Pulsing, Brooding, Dark

August 12th, 2024suno

Lyrics

[Verse} Seisoene steek vas in my kop. Seisoene wat ek nie kan stop. gee my tyd, (my soene) gee my tyd. (sy soene) Ek waai by die agterdeur in. Ek waai by die agterdeur uit. [Verse] Dalk het dit net te koud geraak, Dooie blare in my kraag. Leë gevoelens op my maag Soos dooie skoenlappers dinge het opgehou knaag. [Verse] En bloeisels wat my hart verstop. Jy praat weer van seisoene. Seisoene in jou kop. Winter, lente, somer. [Instrunental] (gee my tyd - jou soene) (gee my tyd - julle soene) [Verse] My tyd is amper op Gaan ek huis skoonmaak vir somer, En wegtrek uit die dorp? [Verse] Dit het te koud geraak, dromer. Want seisoene kom weer aan. Gee my tyd, (sy soene) Gee my tyd. (my soene) Ek waai by jou venster in, Ek waai by jou venster uit.

Recommended

Do you believe? V2
Do you believe? V2

soul, r&b, pop, mellow, chill, funk, hippie

Bd army
Bd army

deep tech house

Echoes of Change
Echoes of Change

Punk Rock that focuses on social issues energetic performance

تولدت مبارک
تولدت مبارک

پاپ، شاد، ساده

قلب عاشق
قلب عاشق

بالموسيقى الرومانسية، هادئة

Zene
Zene

dance upbeat pop

Bigger and Bigger (Weight Loss Gone Wild)
Bigger and Bigger (Weight Loss Gone Wild)

futuristic, electronic, electro, synth, synthwave, funny, beat, pop, upbeat, bass, electropop, lo-fi, uplifting

Tuesday Night
Tuesday Night

rhythmic, hip-hop, lo-fi, lullaby, dream, jazz

Dancefloor Bunnies
Dancefloor Bunnies

eurodance upbeat

너는 나에게
너는 나에게

ballad, emotional

Beauty in Love
Beauty in Love

acoustic melodic pop

Kehilangan Cinta Pertama
Kehilangan Cinta Pertama

saxophone merdu sedih

Восточная красавица Нури (вер. Т)
Восточная красавица Нури (вер. Т)

Turkish music, fiery rhythms, bright pop, male trio vocals

breadsticks
breadsticks

Original soundtrack for a game