Stoute Katjie

Instrumental, Afrikaans, energetic rhythmic thrash metal, aggressive heavy, dark, gritty, hard rock

May 5th, 2024suno

歌词

[verse] Soggens as ek wakker word is hy daar Sit en wag in die gang, verlore siel Tot ek die deur oopmaak, hy my gewaar Hy kyk so diep in my oë en laat los, 'n verskriklike geskree en geskuur Hy gaan bos [chorus] Oh, Pappa waar is jou hande nou? Oh oh oh Vryf my koppie asseblief gou Laat staan alles onmiddellik Ek beveel jou Doen dit nou! [bridge] Daar is nie genoeg hande in die huis nie Hoeveel keer moet ek smeek Hoe kan jy my weerstaan Los al die ander goed En vryf my koppie Ek beveel jou Doen dit nou! [fade to end]

推荐歌曲

Axolotl Speedboat
Axolotl Speedboat

intense happy chiptune edm with a hard drop

C'est Pas Vendredi
C'est Pas Vendredi

humoristique entraînant pop

Temporal Groove
Temporal Groove

jazz,bossa nova,samba-jazz,latin,jazz fusion,mambo

Burned Out Machine
Burned Out Machine

industrial rock mechanical aggressive

Grato a Deus
Grato a Deus

uplifting bluegrass, male vocal, banjo, violin,

Kerinduan Surgawi
Kerinduan Surgawi

Symphonic gothic metal

My life
My life

voice male, jazz rock, indie pop rock, electro

영부형
영부형

Rich instrumental arrangements with powerful vocals ,70s, catchy,흥겹게, 즐겁게, High-pitched, disco, melancholic, indie

First love's flame
First love's flame

country, rock, guitar, female vocals

hijaz link
hijaz link

Orchestra uprising classic

One Only You
One Only You

LOW KEY ROCK METAL

Под дождём одна
Под дождём одна

dark, women voice, lyric

Do tanzet si (Mittelhochdeutsch)
Do tanzet si (Mittelhochdeutsch)

nu metal, electronic, female resonant

El Viejo Barco
El Viejo Barco

acústica balada melódica