Hartjie - Liefie

Disco

August 4th, 2024suno

가사

My hartjie, my liefie, die son sak weg Die son sak weg, die son sak weg My hartjie, my liefie, die son sak weg Daar anderkant die blou berge En ek wil, ek wil, ek wil na my nooi'ntjie gaan vry Sy is so mooi en so liefies vir my Ja ek wil, ek wil, ek wil na my nooi'ntjie gaan vry Daar anderkant die blou berge My hartjie, my liefie, die maan kom op Die maan kom op, die maan kom op My hartjie, my liefie, die maan kom op Daar anderkant die blou berge En ek wil, ek wil, ek wil na my nooi'ntjie gaan vry Sy is so mooi en so liefies vir my Ja ek wil, ek wil, ek wil na my nooi'ntjie gaan vry Daar anderkant die blou berge My hartjie, my liefie, die maan sak weg Die maan sak weg, die maan sak weg My hartjie, my liefie, die maan sak weg Daar anderkant die blou berge En ek wil, ek wil, ek wil na my nooi'ntjie gaan vry Sy is so mooi en so liefies vir my Ja ek wil, ek wil, ek wil na my nooi'ntjie gaan vry Daar anderkant die blou berge

추천

예수님의 사랑
예수님의 사랑

syncopated gospel

Ubuntu Life
Ubuntu Life

african deep house, choir

Скучаю, но больше не вернусь.
Скучаю, но больше не вернусь.

Написать голосом Hammali и Navai

Haunted Road
Haunted Road

cajon swamp rock, 120bpm, Low bass beats

Amor na Curva
Amor na Curva

emotivo melódico pop

The Lumifin
The Lumifin

Electronic, EDM, Folk, World Music

Phonk #04 (accordion)
Phonk #04 (accordion)

fast aggressive phonk, synth accordion

畢業的那一天
畢業的那一天

acoustic chinese pop sentimental

paragrafe
paragrafe

hip hop

Признание
Признание

Атмосферный женский нежный голос, catchy, с музыкальным инструментом

Unborne
Unborne

Melodic Deathcore

Jaxen's Rise
Jaxen's Rise

hip hop,hardcore hip hop,gangsta rap,gangsta,hip-hop,thug rap

Finding Myself
Finding Myself

hard rock, duetto voices male plus female, alternative/indie rock, emotional, powerful

بازی مافیا
بازی مافیا

male vocalist,electronic,electronic dance music,rhythmic,party,energetic,melodic,anthemic,repetitive

Being imperfection
Being imperfection

soulful, r&b, 85 bpm, pop, swing, blues funk, longing, nostalgia, electro, synthwave, 16 bars solo, A7 chord, 3:30

Kayıp Ruhlar
Kayıp Ruhlar

pop atmospheric turkish

The duck
The duck

Electronic, Drum and Bass, Ambient, Experimental, Liquid Funk, Neurofunk, Trip Hop, electro swing,