Man van die See

uplifting beat new wave afrikaans folk song with a deep male vocal

May 23rd, 2024suno

가사

[Verse] Munnn van die see Met sy hart so getrou Van Suid-Afrika se kus Daar's niks wat hom hou Op glansryke seiljagte Lei hy met trots Sy vaartuie SO netjies, so pragtig Van Frankryk tot Griekeland Hy reis so gewis Sy teenwoordigheid bring lig Waar hy ookal is 'n Getalenteerde timmerman Seiljagte so pragtig gebou Die osean weergalm met die Kraak van branders [Verse 2] As 'n skipper Sy oordeel teleurstel nooit Sy tegniek so fyn Sy Seiljag altyd mooi En wanneer die aand val en die sterre helder skyn Geniet hy die oomblikke Met Richelieu brandewyn Kevin Jou ysterman Jou familie is so trots op jou [Verse] Jy's 'n inspirasie 'n lig so helder Waar jy ook al is Is ons daar Jou hoop styg hoog Met geeste aan jou sy Mornei, Marieul, en Jean, wag met 'n verwelkomende glasie Richelieu Jou name is bekend Kevin Volbregt In ons harte bly jy net 'n inspirasie so skoon Vol verwagting vir jou terugkeer Verhale van lande wyd Jy's 'n ysterman Ons familie se trots Dis waar ons swyg [Verse 2] Op superjagte die Atlantiese oseaan oor Jy's 'n moedige siel Dit's wat ons hoog waardeer Jou avonture Jou drome Jy leef dit so waar 'n Ysterman Jou passie en sterkte is klaar Shala la la la la la la MMMMMM Verse] Munnn van die see Met sy hart so getrou Van Suid-Afrika se kus Daar's niks wat hom hou Op glansryke seiljagte Lei hy met trots, respek en Beheer Sy vaartuie so pragtig en fyn Van Frankryk tot Griekeland Gibraltar en Bremen Hy reis so gewis Sy teenwoordigheid bring lig Waar hy ookal is 'n Bedrewe timmerman Seiljagte so pragtig gebou Die osean weergalm met die Kraak van branders [Choirs] As 'n skipper Sy oordeel teleurstel nooit Sy tegniek so fyn Sy Seiljag altyd mooi En wanneer die aand val en die sterre helder skyn Geniet hy die oomblikke Met Richelieu brandewyn Kevin Jou ysterman Jou familie is so trots op jou Mmmmmm

추천

Back on Track
Back on Track

bass boosted chill dub step hyper acid phonk deep bass

Frozen Hellfire
Frozen Hellfire

metal,rock,power metal,melodic,energetic,progressive metal,heavy metal,technical,passionate,epic,heavy,anthemic,fantasy,symphonic black metal

Under the Neon Sky
Under the Neon Sky

Phonk, drum, bass

Код маёй паэмы
Код маёй паэмы

rap, hip hop, beat

Alistair's Heart
Alistair's Heart

electric pop

Fed Up
Fed Up

electronic

Shinest girl
Shinest girl

Catchy instrumental intro, japanese, sweet female vocal, electro swing

HESLABYK
HESLABYK

europop + slavic trance + pop

Gas
Gas

Energetic, motivational hip-hop with punchy beats and catchy melodies.

Sombra ao Luar
Sombra ao Luar

hauntingly acoustic eerie gothic

Тон
Тон

Кросоверный

Essence Undrilled
Essence Undrilled

rock,pop rock,alternative rock,energetic,anthemic

Moonlit Reflections
Moonlit Reflections

experimental thai tradition instrument post rock

DJ SUNO
DJ SUNO

dj scratching, vinyl scratch, record scratching, rap Scratch, beatbox, mouth noises, turntablism, dj

Anger
Anger

modern, symphonic Orchestra, dramatic,